LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sérendipité Self-catering | LekkeSlaap
+16

Sérendipité Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bergstraat 492, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Sérendipité Self-catering is 'n moderne blyplek wat in die berge in die Swartland van Clarens skuil. Die instansie is omring deur 'n onaangeraakte feetjie-tuin vol okkerneutbome. Die vakansiehuis bied al die nodige geriewe wat gaste vir 'n kort- of langertermynvakansie sal nodig kry.

Dié vakansiehuis is afgesonder, maar veilig. Dit het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n uitsig op die rooi bergreeks en privaat toegang tot die tuin. Elke badkamer het 'n sonkrag-waterverwarmer. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en sluit 'n groot yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond en ander toebehore in.

Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, 'n kaggel, 'n platskerm-TV en rusbanke om op te ontspan. Die leefarea het vensters wat vanaf die vloer tot by die plafon strek en deure wat na die onderdakstoep lei, waar daar 'n dam en 'n uitsig oor die boma-braaiplek en tuin is.

Daar is ook gratis WiFi, veiligheidskameras en onderdakparkeerplek, en die huis is kinder- en troeteldiervriendelik.

Hierdie huis is aan die voet van die berge geleë en is lekker naby verskeie bergpaaie wat verken kan word. Dit is ook binne stapafstand vanaf die middedorp, waar daar 'n verskeidenheid unieke winkels, kunsgalerye, craft bier instansies en buite-restaurante is.

Slaapplek

’n Bespreking by Sérendipité Self-catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Sérendipité Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bergstraat 492, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Sérendipité Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bergstraat 492, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA809e5e41f753c1b9b0dbc1dbb6482a22d9afb529f4a485cfac2969104b32347bfb568c2c4a42a0cbaaeb00a25f2c81b3fd35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200  per nag(plek vir 6) 9 5 1 5 492 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -28.506411845258 28.419043279762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!