LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sérendipité Self-catering | LekkeSlaap
+16

Sérendipité Self-catering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Sérendipité Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anna Catharina P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Catharina P
Gesin met tieners

Absoluut fantasties, ligging is reg, en uitsig pragtig.

Dit is 'n baie rustige atmosfeer, die huis is netjies en baie modern. Ons het heerlik gekuier.

Lea T - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea T
Saam met vriende

Ongelooklik mooi. Fantastiese ligging.

Die huisie is so mooi opgedoen en dit voel asof jy in die natuur bly. Mooi uitsig vanaf die berge en naby stappaadjies. Sal definitief weer terugkom!

Ann G - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ann G
Saam met vriende

Ongelooflik mooi.

Die huis is goed toegerus met alles wat benodig word. Die tuin is baie uniek en dit was wonderlik om daar wakker te word met 'n uitsig wat nie geklop kan word nie. Sal graag in die winter weer gaan kuier want die kaggel in die sitkamer en elektriese komberse is net die ding om die koue te beheer. Ek wens my man wat vroeër vanjaar aan Covid oorlede is kon dit beleef, maar glo hy was met ons.

Charles D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf

Dit is voorwaar 'n spogplekkie onder aan die voet van die berg met pragtige uitsigte en tonne voetslaanroetes naby die huis. Verder was die huis skoon en baie gerieflik naby die dorpie. Baie dankie vir 'n lekker wegbreek!

Melinda B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B
Saam met vriende

Uitstekend! So mooi.

Baie mooi en netjiese plek.

Taryn H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn H
Saam met vriende

A little piece of peace.

What an amazing stay. Innalise, our host was so welcoming and helpful and Sérendipité is beautifully furnished and set in such an exquisite location in Clarens. Right next to the mountain paths and at the base of the mountains. It felt like we were in the bush when we were having a braai in the boma. I would recommend staying here - we weren't disappointed and the pictures on the site did not lie. The garden was also lovely and big and securely fenced which made it great for the kids.

Craig S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S

Modern and comfortable stay.

We will be back, heating was especially welcome.

Nico L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico L
Saam met vriende

Rustige besoek aan Clarens in die winter.

Ons was vier vriende wat die naweek van Vrydag tot Sondag in Clarens spandeer het. Sérendipité is perfek geleë aan die voet van die krans, en dis doodstil. Die kaggel maak die kuier in die aande gesellig. Ons het wel 'n probleem gehad met hoe skoon die akkommodasie was. Baie miere, en veral die matte in die kamers is vuil. Riaan wat die als gereël het was 'n ster en het gehelp met hout en die sleutels. Dankie!

Tamsin R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very special place.

Loved staying here - quiet, beautiful views, beautiful house with all the luxuries.

Terence S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terence S
Gesin met tieners

Aangename, rustige kuier.

Baie netjiese, gemaklike verblyf met mooi uitsig van berg.

Nadia V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Pragtige plek, wonderlike uitsig, fantastiese stilte!

Plekkie is baie goed toegerus en het 'n pragtige ligging!

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bergstraat 492, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA809e5e41f753c1b9b0dbc1dbb6482a22d9afb529f4a485cfac2969104b32347bfb568c2c4a42a0cbaaeb00a25f2c81b3fd35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200  per nag(plek vir 6) 11 5 1 5 492 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -28.506411845258 28.419043279762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!