Bayswater Akkommodasie by St. Anna Executive Guest House | LekkeSlaap
+29

St. Anna Executive Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaunda-weg 46, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

St. Anna Executive Guest House is in Bloemfontein in die Vrystaat geleë.

Dié gastehuis bestaan uit 1 gesinskamer, 2 enkelbed-kamers en 9 koningin-kamers. Die gesinseenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbed en 'n en suite-badkamer. Die 2-enkelbedkamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die koningin-kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging in. Ander geriewe sluit 'n braai-area, tennisbaan, gratis WiFi, konferensiegeriewe en parkeerplek op die perseel in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Bloemfontein Gholfbaan, Vrystaat Nasionale Botaniese Tuine, Loch Logan Waterfront en die Windmeul Kasino in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir St. Anna Executive Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kenneth Kaunda-weg 46, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink St. Anna Executive Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaunda-weg 46, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNTZiNTQ3LTA5OGYtNGE0ZC05ZjY3LWQ5ODYyNjdlOTkzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 46 Kenneth Kaunda Road Bayswater 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.077775612552 26.237052083015
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za