Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Anna Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir St Anna Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Michelle F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ons het baie lekker gebly. Mense wat ons verwelkom het, was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Anna Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Michelle. Hoop om julle gou weer te sien.

St Anna Guesthouse
Maxine N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxine N
Besigheidsreis

The staff that assisted was very friendly and helpful. It is much appreciated.

I would like to thank Lena for her friendly face and for being helpful when I needed something.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Anna Guesthouse se terugvoer

Thank you for your feedback Maxine, much appreciated.

Kind regards
St Anna guesthouse

St Anna Guesthouse
Cobus D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus D
Enkelreisiger

Gasvry, vriendelik en baie behulpsaam.

Sal beslis weer gebruik maak van hulle diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Anna Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Cobus, ons sien uit daarna om jou weer te ontvang,
Vriendelike groete
St Anna personeel

St Anna Guesthouse
Joan-nita H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan-nita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern en netjies.

Lekker rustig en ruim. Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Anna Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie Joan-nita. St Anna streef altyd om ons gaste veilig en tuis te laat voel. Hoop om julle gou weer te sien.

St Anna Guesthouse
Johannie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het tuis gevoel, dankie vir die bederf.

Dankie vir die onverwagse opgradering, ons het dit werklik baie waardeer. Ons het die opset baie netjies gevind. Ontbyt was 'n treffer, julle sal ons beslis weer sien as ons in Bloemfontein moet oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Funksioneel.

St Anna is 'n basiese, goed geplaasde gastehuis. Daar word in alle behoeftes voldoen, maar, aangesien dit 'n groter opset is, gaan van die persoonlike interaksies verlore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaunda-weg 46, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeBC0rLPux8ZAZSkZ40jT8J0574bEdvhBv8kK2WvY99y8hClRyu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 46 Kenneth Kaunda Road Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.077775612552 26.237052083015
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem