St Bernard's Peak Mountain Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Bernard's Peak Mountain Lodge is in die voorheuwels van die majestueuse Suidelike Drakensberg onder die Seshlabatebe Nasionale Park. Die lodge word omring deur groot bergpieke.

Verblyf by die lodge word in losstaande grasdak-chalets in rustige tuine onder oeroue eikebome gebied. Gaste kan van die gemeenskaplike eetarea gebruik maak. Daar word daagliks 3 plaasmaaltye voorgesit.

Die chalets wissel van enkelrondawels met slaapplek vir 2 gaste tot drieslaapkamerchalets met hul eie badkamers en kaggels.

Doendinge en besienswaardighede by die lodge sluit 'n kroeg met voorraad, pool-tafel, veerpyltjiebord, kunsvlieghengel, tafeltennis, vlugbal, minigholf, voëlkyk, 'n swembad, bergfietsroetes, tjoepry en perdryroetes in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Baarshengel

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Bernard's Peak Mountain Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 660 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za