St. Croix Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St. Croix Cottage is 'n dubbelverdiepingkothuis met selfsorggeriewe in Gonubie, Oos-Londen. Dié vakansiehuis is ideaal vir 4 tot 5 gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek uit die stad.

Die huis is stylvol en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Altwee slaapkamers het koningingrootte-beddens en elke badkamer is en suite en het 'n bad of stort. 'n Ekstra kamer met 'n enkelbed is vir 1 volwassene of kind beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n toegeruste kombuis en daar is 'n TV met volledige DStv en gratis, hoësped WiFi.

Daar is 'n ingeboude braai op die boonste dek.

Die patio op die grondvloer is beskut met bougainvillea.

Daar is ’n dubbelmotorhuis met parkeerplek vir mediumgrootte motors agter elektroniese hekke en ’n outomatiese motorhuisdeur.

St. Croix Cottage is in 'n stil, rustige woonbuurt naby Gonubie Gholfbaan en ander geriewe en besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by St. Croix Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St. Croix Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za