St Ellen 4

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Ellen 4 is 'n vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Groot-Brakrivier net buite Mosselbaai. Daar is ongerepte strande, 'n strandmeer en dis die ideale bestemming vir diegene wat die Tuinroete wil verken.

Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens, die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 'n tripelstapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en toonbank met stoele. Die sitarea bied 'n TV teen die muur en lei na 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai en etenstafel. Daar is ook 'n waskamer.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en doendinge sluit haaihokduik, skeepswrakduik, motorbootvaarte, township-toere, reksprong en valskermspring in.

Slaapplek

'n Bespreking by St Ellen 4 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Ellen 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za