St. Francisbaai Akkommodasie by St Francis Bay Backpackers | LekkeSlaap
+18

St Francis Bay Backpackers

1 resensie
Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-rylaan 167, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R380 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

St Francis Bay Backpackers is in die dorpskern van hierdie unieke dorpie met sy grasdakhuisies geleë. Dit is bo 'n koffiewinkel, kroeg en brouery, net 200 m vanaf die strand en naby die winkels, restaurante, rivier en kanale geleë. St Francis-baai is een van die wêreld se mees bekende branderplankrybestemmings.

Verblyf word gebied in 4 slaapsale en 2 privaat eenhede. Al die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n klein, privaat balkon. Linne word voorsien. Die gemeenskaplike area beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale, 'n pooltafel, bordspeletjies, 'n klein biblioteek en 'n fantastiese dakarea waar gaste kan kuier.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir St Francis Bay Backpackers
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • St Francis-rylaan 167, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink St Francis Bay Backpackers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R380
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-rylaan 167, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0ZDRkYzNhLTYzZTMtNDE1NS05NGQ5LThmODYyZWIzZjU0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R380  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 167 St Francis Drive St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.16520934726 24.827583432197
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za