St Francis Bay Hideaway

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Francis Bay Hideaway is ’n selfsorg-vakansiehuis in St Francisbaai wat ’n pragtige uitsig van die see in die verte bied. Dis naby die hoofstrand, Grannies Pools en slegs ’n rit ver van die middedorp af.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n oopplan-kombuis en -leefarea en houtdek buite. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer. Die tweede en derde kamer het elk ’n dubbelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n gemaklike sitstel. Die hoofslaapkamer het ’n asemrowende uitsig oor die hele St Francisbaai en Humansdorp in die verte. Die dek het ’n see-uitsig en daar is ’n motorafdak.

Slaapplek

'n Bespreking by St Francis Bay Hideaway sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Francis Bay Hideaway gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za