St Francis Bay Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Francis Bay Lodge is in die vakansiedorp St Francisbaai geleë. Dit is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante, 2 gholfbane, St Francis Links, St Francisbaai Gholfklub, die tennis- en muurbalbane, gimnasiums, spa's en pragtige strande. Die lodge bied ook opsionele 'n lughawependeldiens en motorverhuring.

Die lodge beskik oor 6 kamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan kies tussen ontbyt by die lodge (ingesluit by verblyf) of 'n geskenkbewys om ontbyt by een van die vele nabygeleë restaurante te geniet.

Dié grasdak lodge het 'n swembad en veilige parkeerplek. St Francis Bay Lodge is 8 minute vanaf Cape St Francis en 30 minute vanaf Jeffreysbaai en Humansdorp.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Francis Bay Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za