by St Francis Bay Luxury Home | LekkeSlaap
+54

St Francis Bay Luxury Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyme-weg 30, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

St Francis Bay Luxury Home is 'n lieflike plattelandse-styl huis vir tot en met 10 gaste. Dit is net 650 m van die strand af in St. Francisbaai.

Die huis strek oor 'n paar verdiepings, word omring deur luisterryke tuine en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en lekker sitarea.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinskamer het 'n dubbelbed en 2 enkelslaapbanke sowel as 'n klein kombuisie.

Die kombuis bied 'n uitsig oor die tuin en swembad en is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en etenstafel. Gaste kan ontspan voor die lekker kaggel en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.

'n Swembad en braaigeriewe is beskikbaar in die tuin.

St Francis Bay Luxury Home is 700 m van verskeie winkels en restaurante af. St. Francisbaai bied ook 'n rits aktiwiteite wat swem, branderplankry, gholf en 'n verskeidenheid staproetes insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by St Francis Bay Luxury Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lyme-weg 30, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyme-weg 30, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3868425d48543a872ed9c7c7d85ab7cb83fc8d188ab45bf9548786c617238ddfbcc04e52c3f12ea19758ff0644fc34920e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500  per nag (plek vir 10) 30 Lyme Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.162372 24.8259249
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem