St. Helenabaai Akkommodasie by St Helena Bay Accommodation | LekkeSlaap
+65

St Helena Bay Accommodation

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 7, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

St Helena Bay Accommodation is in die veilige Shelley Point Gholflandgoede in St Helenabaai geleë op die oewer van die baai. Dit omring die dorpe Vredenburg en Paternoster en is oorkant Laaiplek se baai. Gaste geniet die uitgestrekte strande van die Goue Myl aan die Weskus wat slegs 'n minuut se stap van die woonstel af is.

Die woonstel het ’n koningingroootte-bed en 2 en suite-badkamers met ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolfooond en ysmasjien. Daar is ’n sitarea met lugversorging, ’n TV met DStv, WiFi en ’n stoep met braaigeriewe.

Linne, handdoeke, hout en ’n rooster word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ligging is rusting en privaat wat ’n heerlike vakansie naby die water verseker.

Slaapplek

’n Bespreking by St Helena Bay Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir St Helena Bay Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Derdestraat 7, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Helena Bay Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 7, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmnAU85oHt3KvkpmPBc5BVJEbvfiIU0EE3OUG9798O8oyy9G45Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 7 3rd Street Shelley Point Golf Estate 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.71034 17.96601
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za