Hartbeespoort Akkommodasie by St. Hubertus Lodge | LekkeSlaap
+29
+29

St. Hubertus Lodge

28 resensies
Wildsplaas
  • Vanaf R700 R595 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R3, Hartbeeshoek Erfdeel 84, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

St Huburtus Lodge is 'n Duitse-geïnspireerde lodge naby Hartbeespoortdam, 45 minute vanaf Pretoria en Johannesburg en bied gehalteverblyf. Die lodge is ideaal vir groepe van tot 17 persone of sommer net 'n naweek weg vir 2 van die stad af.

Ons bied 5 volledig toegeruste selfsorg-eenhede. Gaste het ook die opsie om ontbyt of ander etes teen ekstra koste aan te vra. Beddegoed en handdoeke word voorsien en die eenhede word daagliks skoongemaak.

Die lodge het 'n boma met braaigeriewe, 'n gemeenskaplike sitkamer met DStv, 'n eet- en konferensielokaal en 'n buite-swembad.

Wildritte, voetslaan en vlieghengel is beskikbaar op aanvraag teen 'n addisionele fooi. Daar is ook 24 uur-bemande sekuriteit vir gaste se gemoedsrus.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 28 resensies vir St. Hubertus Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • R3, Hartbeeshoek Erfdeel 84, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink St. Hubertus Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Hartbeespoort Noordwes
was R700
Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R3, Hartbeeshoek Erfdeel 84, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4MmUzNjJmLTYxMTUtNDI4NC1iNTk0LTU4ZTlkN2JjMzA0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R595  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 4 R3 Hartbeeshoek Portion 84 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.84352825324 27.791265447644
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za