Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Ives 2

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 14 Beach Pad, , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

St Ives 2 is 'n selfsorgvakansiewoonstel naby Uvongo, 'n kusdorp in die hartjie van die Hibiskuskus. Dié Suidkus-dorp bied die geleentheid om pragtige strande, natuurlike woude en KwaZulu-Natal se subtropiese klimaat te ervaar.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n leefarea, kombuisie en slaapareas. Die eerste slaaparea het 'n dubbelbed en daar is 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo in die leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n sitarea en 'n TV met 'n Openview-dekodeerder. Daar is 'n swembad in die kompleks asook gemeenskaplike braaigeriewe.

Buiten die strande in die omtrek, bied die area ook die beste snorkel- en duikgeleenthede aangesien die warm seestrome 'n ryk verskeidenheid seediertjies en -plante moontlik maak. Ander doendinge sluit branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by St Ives 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir St Ives 2
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 4

Ligging

  • 14 Beach Pad, , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink St Ives 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 14 Beach Pad, , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb37bc64293be23bf176920eebfa22374cc8fa77957a5e53c433391ed6acae227ab6fef741cbf9d1d4fab732be579a8f5c943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 14 Beach Road Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.833603824235 30.395606195231
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem