St James Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St James Manor is die mees elegante wegbreekplek aan die Valsbaaikus. St James, wat vroeër bekend gestaan het as die 'miljoenêrsmyl', maak tans sy herverskyning as een van die mees moderne buurte in Kaapstad.

Dié kusgebied van Valsbaai is sowat 'n kilometer lank en skuil tussen die see en die berge.

Rovos Rail het drie 5-ster-gastehuise in St James: St James Manor (1874), St James Homestead (1870) en St James Seaforth (1877). Dié huise is bo die kuspad gebou met ongelooflike see-uitsigte. Die buurvoorstede, Kalkbaai en Muizenberg, bied besienswaardighede soos Kalkbaai se hawe, antiekwinkels, kafees, boetiekwinkels, kunsgalerye, branderplankrylesse en meer. Die se kleurvolle Victoriaanse bokshuisies en luukse ou huise weerspieël steeds die prag van die goud- en diamantmynera.

St James Manor is ideaal geleë, naby Simonstad, Kaappunt en ook die gesogte Stellenbosch-wynlande via die Baden Powell-pad. Die verblyftarief sluit 'n ontbyt met vars koffiebone en 'n verskeidenheid kruie uit ons tuin, drankies*, wasgoeddienste, WiFi, parkeerplek en 'n persoonlike portierdiens in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St James Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false