St Lucia High Tide

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Lucia High Tide is 'n bekoorlike selfsorg-chalet tussen pragtige tuine met 'n wandelpaadjie wat lei na die oewer van die bekende St Lucia-vleiland.

Die chalet het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetkamer en 'n leefarea met sekere DStv-kanale (Hotelpakket) en 'n dubbelslaapbank. Die chalet bied gaste 'n privaat, beskutte tuin en 'n patio met meubels en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar om jou gerus te stel.

Daar is 'n groot swembad in die kompleks, asook braaigeriewe. Ons is stapafstand vanaf restaurante, winkels, toerismeburo's en meer.

St Lucia is omring deur verskeie besienswaardighede, insluitend die iSimangaliso Vleilandpark, Hluhluwe-Imfolozi Groot 5 Wildreservaat, Valsbaaipark, die Isiphaphalazi Butterfly Dome en die Mapelane Natuurreservaat. Ons kan toere vir gaste reël soos bootvaarte in die vleiland, groot 5-safari's, ritte met sonsondergang, Cape Vidal snorkeltoere, kultuurtoere, walviskyk en seeskilpadtoere in seisoentyd.

Slaapplek

'n Bespreking by St Lucia High Tide sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Lucia High Tide gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za