Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Hilltop Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Lucia Hilltop Guest House, Kingfisherstraat 16, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

St Lucia Hilltop Guest House is 'n moderne gastehuis met 'n antieke kinkel in St Lucia.

Die gastehuis bied verskeie suites; 6 van die kamers is geskik vir 2 gaste en die 2 gesinskamers is elk geskik vir 4 gaste. Die kamers het lugversorging en het en suite-badkamers met storte. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, skeerpunte asook luukse toiletware is beskikbaar en skuifdeure lei na 'n stoep.

'n Volledige Engelse en Kontinentale ontbyt word soggens op die swembaddek of in die eetkamer voorgesit. Ons maak voorsiening vir alle dieetvoorkeure mits dit vooraf gereël word. Verder het die gastehuis 'n kaggel, sondek, swembad, sitkamer, en 'n gemeenskaplike braai- en kroegarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

St Lucia is bekend vir sy lieflike strande, doendinge, soos watersport, voetslaan, fietsry, voëlkyk en perdry, en seekoeie en krokodille is ook hier te vinde.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir St Lucia Hilltop Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Ligging

  • St Lucia Hilltop Guest House, Kingfisherstraat 16, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink St Lucia Hilltop Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Lucia Hilltop Guest House, Kingfisherstraat 16, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuE5ooNoaLwMUBa1C92rCGjTLVNcYDpqveNpY6qaanfHgRUygy7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 St Lucia Hilltop Guest House 16 Kingfisher Street 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.37496 32.4176
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem