LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Lucia Livingston Lodge | LekkeSlaap
+44

St Lucia Livingston Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 68, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

St Lucia Livingston Lodge is in St. Lucia aan KwaZulu-Natal se Olifantkus geleë.

Verblyf word in 6 gastesuites gebied en elke suite het slaapplek vir 2 volwassenes. Elke kamer het ‘n dubbelbed of koninggrootte-bed, ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, spieëltafel, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en ‘n digitale kluisie.

Die lodge het ‘n ontvangsarea en ‘n gastesitkamer. Daar is ook ‘n onderdak-ontbytarea buite waar ‘n plaasontbyt met kaas, kouevleis, tuisgebakte brood, botterbroodjies, pannekoek en croissants genuttig kan word.

Verder is daar ‘n vuurput naby die swembad waar gaste 'n drankie kan geniet. Die swembad is tussen die lodge en ontbytarea en daar is sonstoele.

St. Lucia is die poort tot die iSimangaliso Vleilandpark wat een van die grootste parke in Suid-Afrika is en bied safari's, diverse ekosisteme, seekoei- en krokodilbootvaarte op die riviermonding en ongerepte wildernis wat gaste van heinde en verre af lok.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir St Lucia Livingston Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hornbill-straat 68, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink St Lucia Livingston Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 68, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5C2SHikbNyG0dNyfe3NYfWwlWjT44zilGyWqceFpUsVXjPgtii?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 68 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.37776 32.41473
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!