LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Lucia Low Tide | LekkeSlaap
+28

St Lucia Low Tide

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat 1, Luwandla 13, St. Lucia Vleiland, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

St Lucia Low Tide is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die veilige Luwandla-kompleks wat net 17 eenhede het. Die kompleks is net 1 km se stap van die strand af. Die kompleks bied ook 'n swembad en braai-area en saans is daar soms seekoeie van die voorste grasperk af te siene.

Low Tide het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n spieëltafel met 'n haardroër. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, ingeboude kaste en 'n groot spieël. Hierdie kamer het toegang tot 'n stort en toilet reg langs die kamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas, vrieskas en mikrogolf in. Die leefkamer is smaakvol versier en daar is 'n platskerm-TV teen die muur, asook 'n gesellige leeshoekie met 'n dagbed.

Die woonstel het 'n privaat tuin by die agterste ingang met 'n onderdakbraaiplek, Weber-braaigeriewe en tuinmeubels. Die voortuin het 'n ingeboude braai en tuinmeubels. Gedurende die dag sal jy dalk bosbokke en ander boksoorte op die grasperk sien wei. Die woonstel het ook sy eie toesluitmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by St Lucia Low Tide sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir St Lucia Low Tide
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Visarendstraat 1, Luwandla 13, St. Lucia Vleiland, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink St Lucia Low Tide het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat 1, Luwandla 13, St. Lucia Vleiland, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1OTM1MTQzLWE0MGItNDgzNy1iOGY4LWJiMGRiYjdhN2Y4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 5 persone) 2 5 1 4 1 Visarend Street 13 Luwandla 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.372777777778 32.416388888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!