St Lucia Safari Lodge Unit 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Lucia Safari Lodge Unit 2 bied selfsorgverblyf in die dorpie, St Lucia. Die kompleks is ideaal naby die dorp se restaurante en geriewe geleë.

Dié woonstel het lugversorging en slaapplek vir 4 gaste. Dit is 'n oopplan-woonstel. Die slaaparea het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met eetgerei, breekware, 'n mikrogolf, stoof, oond, ketel, yskas en 'n tafel met 4 stoele toegerus.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n stoep met braaigeriewe. Die kompleks bied ook 'n speletjiesarea, 'n swembad en 'n 24 uur-ontvangsarea.

Die kompleks is die ideale basis vanwaar die besienswaardighede en doendinge in die area besoek kan word.

Slaapplek

'n Bespreking by St Lucia Safari Lodge Unit 2 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Lucia Safari Lodge Unit 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za