St Michael's-on-Sea Akkommodasie by St Michael's Sands | LekkeSlaap
+27
+27

St Michael's Sands

Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 22 , St Michael's on Sea, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

St Michael's Sands is ’n selfsorgwoonstel in die veilige vakansie-oord St Michael Sands. Dié oord het ’n strandmeer-en strandfront-uitsig en is naby Shelly Beach en Uvongo aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Dié selfsorgwoonstelle is naby die hotel wat restaurante en ’n kroeg met verhoogvermaak. Verblyf word in ’n eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 gebied, asook ’n tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 6. Elke kamer het ’n kombuis. Die woonstelle is kompak maar modern en elkeen het ’n sit- en eetarea en lugversorging.

Geriewe in die oord sluit ’n swembad, bootritte, ’n speelgrond, mini-gholfbaan en uitstekende visvangplekke in. Die Shelly Centre Mall is slegs ’n paar minute se ry ver waar gaste kan inkopies doen, uiteet of ander vermaak geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Marine-rylaan 22 , St Michael's on Sea, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 22 , St Michael's on Sea, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4Lt15Z24vjbk4MF3EIY4Qa1DdurdzaPf7W9d3j27jIBwrGSSqq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 22 Marine Drive St Michael's on Sea 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -30.820627271849 30.403264111114
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za