LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Peters Place | LekkeSlaap
+31

St Peters Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Peter-weg 46, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag(plek vir 12)

Beskrywing

St Peters Place is ’n intieme, privaat en gerieflike selfsorghuis met Victoriaanse elemente. Dit is in die voorstad Houghton Estate in Noordelike Johannesburg. Hierdie huis is ideaal vir sakereisigers, gesinne en vakansiegangers.

Dié huis bied verblyf aan tot 12 gaste en beskik oor 6 luukse slaapkamers. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort, of slegs ’n stort. Daar is lugversorging, ’n TV en ’n tee- en koffiestasie.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is ’n groot eetarea, ’n knus sitarea en 'n groot kroegarea wat na ’n pragtige tuin en swembad-area lei. Buite is daar ’n onderdakpatio met sitplekke en braaigeriewe.

Etes kan op versoek en teen ’n ekstra koste gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by St Peters Place sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Saint Peter-weg 46, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Peter-weg 46, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb06724d57e8d0032cebe34a2033ecf8f4f9bd1b465618f7a4972d4e85f1de1bb9c772eb379f836931ab2319ef60ce0b3a4f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500  per nag(plek vir 12) 46 Saint Peter Road Houghton Estate 2198 Gauteng 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -26.1728999 28.07377
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!