LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St.Phillips Gastehuis | LekkeSlaap
+21

St.Phillips Gastehuis

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir St.Phillips Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alta N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta N
Saam met vriende

Baie elegante huisvesting met vriendelike personeel en heerlike ontbyt!

Ons het ons verblyf baie geniet en sal definitief weer kom.

Sonja Van Klink C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja Van Klink C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig verblijf

Een eenvoudig verblijf met ruime schone kamers waarvan het meubilair wel wat gedateerd is. De Wifi was matig. ontbijt was goed. Aan het eind van de straat zitten meerdere restaurantjes.

Corna N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename verrassing.

Ons is vriendelik deur Rodney ontvang. Die kamer was netjies en skoon met al die geriewe. Pragtige ou huis wat tot sy reg herstel is. Loop afstand na goeie restaurante en ons kamer het 'n heerlike balkon gehad met mooi uitsig.

Rod J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod J
Besigheidsreis

Voel net soos my huis.

Baie gerieflik, netjies en skoon.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Just like home.

Very comfortable and neat and clean.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Andre B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Besigheidsreis

Baie lekker hier gebly.

Daar is niks om oor te kla nie. Vreemde mense, lekker ontbyt, gemaklikke kamers. Baie lekker gastehuis. Sal hom beslis kan aanbeveel.

Yolande V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Enkelreisiger

Gasvry, gemaklik en gerieflik.

Dit is my derde keer by St Philips en het heerlik gekuier soos altyd. My enigste aanbeveling is om dalk net 'n ander stortrakkie in kamer 2 te sit, wat bietjie meer gewig kan dra. Die huidige een is pragtig maar onprakties.

Chris B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld in 'n aangename omgewing en binne stapafstand vir 'n hele paar lekker eetplekke.

Goeie waarde vir geld in 'n aangename omgewing, in 'n ouer woongebied van PE en binne stapafstand vir 'n hele paar lekker eet- en kuierplekke.

Marianne R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne R

Die plek was skoon en nejties en gerieflik naby aan die restaurant waar ons funksie was en veilig om na toe te stap.

Die omgewing het heelwat restaurante wat aanbeveel kan word.

Remko D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remko D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful characteristic residence. Very comfortable.

Good location, close to nice restaurants.

Wouter W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wouter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis.

Pragtige ou huis. Mooi gerestoureer, netjies en skoon. Ontbyt baie lekker met rustige musiek. Self-help-wyn (trust bar) sê vir my alles oor gastehuis se vertroue in sy gaste. Loopafstand van gewilde restaurante. Dankie, baie lekker gebly.

Hennie A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie goed, Rodney en sy personeel het ons baie vriendelik ontvang en ons kamer was gereed met ons aankoms.

Die verblyf by St. Phillips was baie aangenaam, kamers was skoon en ontbyt goed, die enigste probleem wat ons gehad het is ons kamer was verskriklik warm en die waaier het nie veel gehelp teen die Desemberhitte nie, sal baie help as daar lugversorging in die kamers was.

Mayuri K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mayuri K
Saam met vriende

Just what we needed.

It is very relaxing and we will definitely book this place again!

Patricia J - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J

Dit was wonderlik!

Vriendelike en behulpsame personeel. Het lekker gerus en gekuier. Kamer lekker ruim en groot. Wonderlike uitsig. Stil area.

Carol M - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved our stay in a beautifully restored old home, so conveniently situated.

All positive - attractively furnished and comfortable bedroom. Staff courteous and helpful. Good English breakfast in the main house. And very conveniently situated - within walking distance of a dozen good restaurants, and close to all the sports grounds! We will be back.

Covanni H - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Covanni H

Alle verwagtinge oortref

Die gastehuis was baie skoon, en netjies. beddens het baie lekker geslaap en ons was baie vriendelik ontvang. Die ontvangsdame was baie behulpsaam en die kos was voortreflik gewees.

Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 St. Phillips Straat, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2M2IxYjFhLTc1YTEtNDY3ZS05YWQxLTk5ODA2MzNjODE2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 44 St. Phillips Street Richmond Hill 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.957786490555 25.609356164932
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!