Opsomming van Resensie
Mary-anne D - Des 2021
Gemiddeld
Aangename gastehuis.
Tiaan B - Feb 2021
Gemiddeld
My mede kollegas se alles is puik.
Aletta N - Aug 2019
Gemiddeld
Baie elegante huisvesting met vriendelike personeel en heerlike ontbyt!
Sonja Van Klink C - Des 2018
Gemiddeld
Eenvoudig verblijf
Corna N - Nov 2018
Gemiddeld
Wat 'n aangename verrassing.
Rod J - Nov 2018
Gemiddeld
Voel net soos my huis.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Just like home.
Very comfortable and neat and clean.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Andre B - Apr 2018
Gemiddeld
Baie lekker hier gebly.
Yolande V - Aug 2017
Gemiddeld
Gasvry, gemaklik en gerieflik.
Christian B - Mei 2017
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld in 'n aangename omgewing en binne stapafstand vir 'n hele paar lekker eetplekke.
Marianne R - Apr 2017
Gemiddeld
Die plek was skoon en nejties en gerieflik naby aan die restaurant waar ons funksie was en veilig om na toe te stap.
Remko D - Feb 2017
Gemiddeld
Beautiful characteristic residence. Very comfortable.
Wouter W - Jan 2017
Gemiddeld
Pragtige ou huis.
Hennie A - Jan 2017
Gemiddeld
Verblyf was baie goed, Rodney en sy personeel het ons baie vriendelik ontvang en ons kamer was gereed met ons aankoms.
Mayuri K - Sep 2015
Gemiddeld
Just what we needed.
Patricia J - Jun 2014
Gemiddeld
Dit was wonderlik!
Carol M - Feb 2014
Gemiddeld
Loved our stay in a beautifully restored old home, so conveniently situated.
Covanni H - Jan 2014
Gemiddeld
Alle verwagtinge oortref
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 St. Phillips Straat, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom