LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St.Phillips Gastehuis | LekkeSlaap
+21

St.Phillips Gastehuis

B&B
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 St. Phillips Straat, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Welkom by St. Phillips Gastehuis, 'n majestieuse dubbelverdieping Victoriaanse huis geleë in Richmond Hill, een van Port Elizabeth se oudste voorstede. St. Phillips Gastehuis is met sorg gerestoureer en opgeknap na sy voormalige glorie in 2005. Die personeel by St Phillips is toegewyd om jou verblyf in Port Elizabeth 'n heerlike ervaring te maak.

Ons bied luukse, gemaklike en gerieflike akkommodasie teen sakpas-tariewe en het 'n 3 ster-gradering met die Toerismegraderingsraad van Suid-Afrika ontvang.

'n Majestueuse Victoriaanse dubbelverdiepinghuis met asemrowende uitsig oor stad en see. Geniet die bekostigbare luuksheid van ses smaakvol gemeubileerde dubbelkamers, almal met en suite badkamers.
Alle kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, TV's met hotel suite van kanaalkeuses en word volledig gediens. Vervoer na en van die lughawe is met vooraf bespreking beskikbaar. Binneparkering word teen geen addisionele koste voorsien. Ons is geleë in die stil voorstad van Richmond Hill, een van die mees historiese voorstede van Port Elizabeth en naby restaurante, hospitale en winkelsentrums.

Ons wil graag dat ons besoekers hoë standaard akkommodasie sal ervaar, diens en privaat terwyl die huislike atmosfeer en warmte van 'n Victoriaanse huis geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir St.Phillips Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 44 St. Phillips Straat, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink St.Phillips Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 St. Phillips Straat, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2M2IxYjFhLTc1YTEtNDY3ZS05YWQxLTk5ODA2MzNjODE2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 44 St. Phillips Street Richmond Hill 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.957786490555 25.609356164932
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!