LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Tropez 1005 | LekkeSlaap
+10

St Tropez 1005

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 183, St Tropez 1005, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

St Tropez 1005 is 'n netjies selfsorgwoonstel, ideaal geleë in die veilige St Tropez-woonstelblok in Strand, oorkant die pad vanaf die swemstrand. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor Valsbaai en is net enkele minute se ry vanaf die gholfbaan en Somerset Mall. Dit is die ideale basis vir 'n ontspannende strandvakansie en net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en naby Stellenbosch en verskeie wynlandgoed.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en groot venster om die see-uitsig te bewonder. Die leefarea het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 2 mense en die sitkamer het 'n gemaklike sitstel en 'n platskerm-TV. Die leefarea het 'n skuifdeur en gaste kan die seebries en see-uitsig geniet.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike wasarea met wasmasjiene wat met munte werk op die grondvloer, en gemeenskaplik braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by St Tropez 1005 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir St Tropez 1005
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Strandweg 183, St Tropez 1005, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 1005 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R990
per nag (plek vir 3)
Vanaf R990
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 183, St Tropez 1005, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHxhpdCeMBDnlAVNeh7geON1Y6zUP93BuMnK87bWfY10SnruPAn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 183 Beach Road St Tropez 1005 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.1053125 18.818132
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!