LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Tropez 1005 | LekkeSlaap
+10

St Tropez 1005

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir St Tropez 1005
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Patricia K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view was beautiful.

Could do with a good clean.

Alta G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, baie om te sien in omgewing. Het dit baie geniet. Die verblyf was mooi skoon.

Ek was onder die indruk dat daar twee dubbelbeddens en een enkelbed in die sitkamer is - so was bietjie teleurgesteld, maar ons het dit nogtans baie geniet.

St Tropez 1005's terugvoer

Baie dankie, bly julle het lekker gebly en tydjie geniet. St tropez 1005 is n 1-slaapkamer eenheid met 1 dubbel bed in die kamer en 1 enkelbed in die sitkamer. Dit slaap slegs 3 mense. Hoop julle kom kuier gerus weer.

St Tropez 1005
Kobus V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Gesin met tieners

Heerlike vakansie. Selfs met die toe strande is die eenheid so teen die see jy kan heeltyd vir die see op die balkon sit en kyk.

Dit is 'n baie gerieflike woonstel en het alles wat mens nodig het vir jou vakansie. Genoeg beddegoed en die ideale ligging. Die breekware begin oud vertoon en van die items het chipmerke. Dit bly egter 'n baie heerlike rustige eenheid.

Angelica G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelica G
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Die diens was uitstekend. The view was stunning. Het elk oomblik van die verblyf geniet.

Willem B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon plek.

Wonderlik gekuier. Plek is in baie goeie toestand. Sal weer wil kom.

Desmond H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very impressive, we enjoyed our stay.

I would definitely recommend St Tropez to family and friends.

Priscilla  - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Priscilla
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, fantastiese uitsig. Net wat ons wou gehad het!

Ons het hierdie bestemming as 'n bederfie gehad vir my eggenoot se verjaardag. Dit was regtig 'n goeie keuse! Selfs met beurtkrag was dit steeds lekker om daar te kuier!

Kobus V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Gesin met klein kinders

Baie geniet.

Dit is 'n netjiese veilige woonstel by die hoofstrand en naby die nodige winkels.

Charlene M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Saam met vriende

Dit was beslis die moeite werd.

Ek was veral mal oor die uitsig!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was definitely worth while!

I especially loved the view!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Karen V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring.

Chantal het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te laat voel en te akkommodeer. Die woonstel was silwerskoon en baie goed toegerus met netjiese eetgerei. Baie dankie!

Lorraine M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Heerlik gebly, behalwe vir beperkte TV-kanale toe Sondag 'n mistroostige dag was.

Etienne K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne K
Saam met vriende

Baie netjies en skoon met ongelooflike uitsigte oor Valsbaai.

Baie netjies en skoon met ongelooflike uitsigte oor Valsbaai. Die tweede bed in die sitkamer maak 'n groot verskil aangesien dit 'n volledige bed is.

Janus N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus N
Gesin met tieners

Booking process seamless, apartment small but super clean with a view second to none.

Booking process was effortless, professional and well managed. The apartment was super clean on arrival, has a beautiful sea view and just big enough for 2 adults and 1 child.

St Tropez 1005's terugvoer

Thank you Janus, we appreciate your review. We are very glad you enjoyed your stay with us and hope to hear from you in the near future.
Kind Regards,
Chantel

St Tropez 1005
Vanaf R990
per nag (plek vir 3)
Vanaf R990
per nag (plek vir 3)
Vanaf R990
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 183, St Tropez 1005, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHxhpdCeMBDnlAVNeh7geON1Y6zUP93BuMnK87bWfY10SnruPAn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 183 Beach Road St Tropez 1005 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.1053125 18.818132
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!