Strand Akkommodasie by St Tropez 102 | LekkeSlaap
+14

St Tropez 102

3 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 55% af

Kry 55% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Jun 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183 , Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

St Tropez 102 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in die veilige St Tropez-woonstelkompleks oorkant die swemstrand in die Strand geleë is. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor Valsbaai en is net 'n paar minute van die gholfbaan en Somerset Mall af.

Dié woonstel bied gemaklike slaapplek aan 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër. Die gemaklike sitarea het 'n TV en lei na 'n balkon met panoramiese uitsigte oor die see. Die gerieflike sitkamer het 'n TV en 'n slaapbank vir 2 jong kinders (geen volwassenes). Die woonstel bied panoramiese see-uitsigte.

Die St Tropez-kompleks bied gemeenskaplike wasgoedgeriewe, wat met muntstukke werk, op die onderste verdieping, asook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dit is die ideale plek vir 'n ontspanne seevakansie, is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en is naby Stellenbosch met verskeie wynkelders om te besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by St Tropez 102 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir St Tropez 102
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Kusweg 183 , Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 102 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183 , Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUBydlZT7QNEsnFDIuO04tHdG7F3oLxVFRtFr5ljPTAazAkhvgy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Unit 102 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.1050266 18.818007
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za