Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez 103

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 103, St Tropez, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

St Tropez 103 is 'n stylvolle oopplan-enkelwoonstel wat vir selfsorg geskik is en ideaal in die veilige St Tropez-woonstelblok in die Strand geleë is, net oorkant die swemstrand. Die woonstel bied uitstekende uitsigte oor Valsbaai en is net 'n paar minute se ry van die gholfbaan en Somerset Mall af.

St Tropez 103 het 'n oopplan-uitleg met 'n sitarea, kombuis, slaapkamerarea en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die moderne kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur.

Die St Tropez-kompleks het 'n gemeenskaplike munt-wassery op die grondverdieping en ook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dit is die ideale bestemming vir 'n rustige strandvakansie en is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en naby Stellenbosch waar gaste 'n rits wynplase kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by St Tropez 103 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir St Tropez 103
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 113

Jaar gelys 10

Ligging

  • Eenheid 103, St Tropez, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 103 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 103, St Tropez, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjNWYyMTczLWFiZmQtNDE2Yi1hZDEwLTgxZTg4MjExOTIxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 Unit 103 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1050266 18.818007
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem