LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Tropez 106 | LekkeSlaap
+9

St Tropez 106

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropez Eenheid 106, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R540 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St Tropez 106 is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige St Tropez-woonstelblok in die Strand, net oorkant die swemstrand. Die woonstel bied beeldskone uitsigte oor Valsbaai en dis net 'n paar minute van die gholfbaan en die inkopieparadys Somerset Mall af.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Jy kan die beeldskone uitsigte oor die see vanuit die gerief van jou bed geniet. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof, 'n ketel en 'n broodrooster. Die gerieflik leefarea beskik oor 'n TV. Die leefarea lei uit na 'n balkon met panoramiese uitsigte oor die see.

Die St Tropez-kompleks het gemeenskaplike wasgoedgeriewe wat met munte werk op die grondvloer en ook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dit is die ideale bestemming vir 'n rustige strandvakansie. Ons is net 30 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af en na aan Stellenbosch waar jy 'n verskeidenheid wynplase kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by St Tropez 106 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir St Tropez 106
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • St Tropez Eenheid 106, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 106 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
was R1 200
Vanaf R540
per nag (plek vir 4)
was R1 200
Vanaf R540
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropez Eenheid 106, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlY2M3ZGM2LWMwN2QtNGFkNC04OTBmLWY3N2QxOTJkNGE5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R540  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Unit 106 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1050266 18.818007
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!