Margate North Beach Akkommodasie by St Tropez 201 | LekkeSlaap
+17
+17

St Tropez 201

Selfsorg
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St David-straat 8 , Manaba Beach, Margate , 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

St Tropez 201 is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n veilige kompleks in Margate. Dié gebou is naby Margate se noordstrand.

Dié woonstel is op die tweede verdieping, het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed, plafonwaaier en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad en stort. Dié kamer lei na ‘n balkon. Die tweede kamer het ‘n dubbelbed en ‘n plafonwaaier. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ‘n stort.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het ‘n TV met ‘n DStv-koppelpunt en gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Dis ongelukkig nie geskik vir Explora-dekodeerders nie.

Die leefarea lei na die balkon met ‘n gasbraai. Die kompleks bied ook ‘n gemeenskaplike swembad, hysbak en parkeerplek op die perseel. Dis ook naby restaurante en ‘n entjie se ry van ander trekpleisters in die omgewing af.

Slaapplek

’n Bespreking by St Tropez 201 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • St David-straat 8 , Manaba Beach, Margate , 4276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St David-straat 8 , Manaba Beach, Margate , 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFb0gkBH6UZ7AuYfXbKKUD8esI7h43A430Ps1ZKcNe9mGSOyUJj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (plek vir 6) 8 St David Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 08:00-16:00 09:00 -30.855239 30.376926
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za