Strand Akkommodasie by St Tropez 202 | LekkeSlaap
+8

St Tropez 202

9 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 55% af

Kry 55% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Jun 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropez Eenheid 202, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R585 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

St Tropez 202 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in St Tropez, 'n woonstelblok in die Strand net oorkant die swemstrand. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor Valsbaai en is net 'n paar minute se ry vanaf die gholfbaan en Somerset Winkelsentrum.

St Tropez 202 het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. En die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgbehoeftes met 'n stoof, oond, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër in die kombuis. Die gerieflike sitkamer het 'n TV. Die sitkamer loop uit op die balkon met skouspelagtige uitsigte oor die see.

The St Tropez-kompleks het gemeenskaplike wasgoeddiens (wat met munte werk) op die grondvloer en ook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Dit is die ideale basis vir 'n rustige strandvakansie, net 30 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en naby aan Stellenbosch met verskeie wynplase wat jy kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by St Tropez 202 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir St Tropez 202
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • St Tropez Eenheid 202, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 202 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
was R1 300
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
was R1 300
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropez Eenheid 202, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzNzY1ZWEwLWFkNTctNDkyYy05NWM0LWM0Y2I3NTYyNWUzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Unit 202 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1050266 18.818007
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za