St Tropez 202

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Mei 2019 tot 12 Des 2019.

Beskrywing

St Tropez 202 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate geleë. Die gebou is ideaal geleë naby Margate se noordelike strand.

Die woonstel is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bied toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié twee slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, oond, stoof en 'n ketel. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n plafonwaaier en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerde en slimkaart saambring. Ongelukkig sal Explora-dekodeerders nie werk nie.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n gasbraai. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, hysbak en parkeerplek op die perseel vir voertuie. Die kompleks is ook naby restaurante en 'n motorrit ver vanaf ander besienswaardighede in die area.

Slaapplek

'n Bespreking by St Tropez 202 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Tropez 202 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R720 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Mei 2019 tot 12 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za