St Tropez 302

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Jun 2019 tot 12 Des 2019.

Beskrywing

St Tropez 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die gebou is naby Margate North Beach.

Die woonstel is op die derde verdieping, bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n plafonwaaier, koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad en lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort en word deur die tweede en derde slaapkamers gedeel.

Die kombuis is goed toegerus en het die nodige toebehore om te kook. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n plafonwaaier en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Let dat Explora-dekodeerders nie geskik is nie.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n gasbraai. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, hysbak en parkeerplek op die perseel. Dis naby restaurante en 'n kort entjie se ry vanaf besienswaardighede in die area.

Slaapplek

'n Bespreking by St Tropez 302 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Tropez 302 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R720 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Jun 2019 tot 12 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za