LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Tropez 402 | LekkeSlaap
+14

St Tropez 402

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, St Tropez 402, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St Tropez 402 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige St Tropez-woonstelblok in Strand oorkant die swemstrand. Dié woonstel bied 'n pragtige uitsig oor Valsbaai en is net 'n paar minute van die gholfbaan en Somerset Mall af.

Dié woonstel is ideaal vir 'n ontspanne vakansie by die see. Kaapstad Internasionale Lughawe is 30 km weg en Stellenbosch met sy verskeidenheid wynplase is ook nabygeleë.

Die woonstel het slaapplek vir 5 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Die St Tropez-kompleks bied gemeenskaplike wasgeriewe wat met munte werk op die grondvloer, asook 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by St Tropez 402 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir St Tropez 402
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kusweg 183, St Tropez 402, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 402 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, St Tropez 402, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Y7W4wI1Kzlm0DB2ZM7xlrKBo5qFJDV6pNt6wa1sxKdzo1PVBO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 183 Beach Road St Tropez 402 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1053125 18.818132
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!