St Tropez 403

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Tropez 403 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die gebou is ideaal naby Margate North Beach.

Dié woonstel is op die vierde verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is toegerus met 'n stapelbed vir 2 kinders. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n TV met DStv-koppelpunte. Gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring - geen Explora-dekodeerders nie.

Die leefarea lei na 'n balkon en bied 'n lieflike see- en omgewing-uitsig. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n hyser en parkeerplek op die perseel. Die kompleks is naby restaurante en 'n kort rit van ander besienswaardighede af.

Slaapplek

'n Bespreking by St Tropez 403 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Tropez 403 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za