Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez 408

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, St Tropez eenheid 408, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

St Tropez 408 is ’n elegante woonstel op die strandfront in Strand. Dit bied pragtige uitsigte oor die see en Valsbaai se wit strande. Dit is ideaal vir ’n paartjie wat wil wegbreek in ’n moderne en stylvolle blyplek.

Hierdie woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n dubelbed met luukse linne en ’n platskerm-TV teen die muur. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het ’n gerieflike bank en ’n platskerm-TV teen die muur. Albei TV's het Netflix, Showmax en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

’n Privaat balkon bied ’n uitsig oor die see waar gaste skemerkelkies kan geniet. Die kompleks het braaigeriewe en veilige, afstandbeheerde parkeerplek.

Strand is ’n kusdorpie ongeveer 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Daar is ’n wye reeks aktiwiteite, van die wynlandgoed in Stellenbosch en Somerset-Wes, tot gholfspeel by die nabygeleë gholfbaan met 18 putjies.

Slaapplek

’n Bespreking by St Tropez 408 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir St Tropez 408
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kusweg 183, St Tropez eenheid 408, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 408 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, St Tropez eenheid 408, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc412ccf73214b212b33ce8e61e6ac265b5e4f00ea6e1270f56a56f3a5f5dacf1aa8128d4f1b7056fc72f1fa112f5b5fb0f05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 183 Beach Road St Tropez 408 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.105063417972 18.818019431877