LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Tropez 703 | LekkeSlaap
+14

St Tropez 703

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 55% af

Kry 55% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Jun 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 R400 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

St Tropez 703 is 'n opgeknapte selfsorg-eenslaapkamerwoonstel wat in die St Tropez-woonstelkompleks in die Strand, net oorkant die pad van die swemstrand af, geleë is. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor Valsbaai en is net 'n paar minute se ry van die gholfbaan en die inkopie-paradys, Somerset Mall, af.

Hierdie woonstel het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en jy kan pragtige see-uitsigte geniet, terwyl jy nog snoesig in die bed lê! Daar is 'n enkelmuurbed in die leefarea.

Die badkamer is ingerig met 'n stort-oor-bad en ondervloerse verhitting. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die gemaklike sitarea het 'n platskerm-TV.

Die St Tropes-kompleks bied ook 'n munt-aangedrewe kitswassery op die grondvloer en gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

St Tropez 703 is die ideale plek om 'n ontspanne vakansie langs die see te geniet. Dit is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en naby Stellenbosch waar jy verskeie wynlandgoedere en -kelders kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir St Tropez 703
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 703 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
was R890
Vanaf R400
per nag (plek vir 3)
was R890
Vanaf R400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPTPQBLNAtIOOdkaWOqSauEyOlvaNdp06HZgw9CBNTW8mFJP2PA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R890, nou Vanaf R400  per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 Unit 703 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.105031085256 18.81785005331
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!