St Tropez 704

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Tropez 704 is 'n selfsorg-woonstel vir 'n gesin van 4 in 'n veilige woonstelkompleks in die Strand. Dis ook reg oorkant die strand geleë.

Dié woonstel is gerieflik ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbedens. Linne word gerieflikheidshalwe voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof en 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, en koffie- en teemaakgeriewe. Maaltye kan by die eetkamertafel genuttig word en gaste kan lekker ontspan voor die TV in die sitkamer. Dié vertrek bied ook uitsigte oor die strand. 'n DStv-koppelpunt is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerders en slimkaarte saambring.

Parkeerplek is vir 1 voertuig in die motorhuis beskikbaar. Die kompleks beskik ook oor braaigeriewe en wasgoedgeriewe wat met munte werk op die grondvloer.

Slaapplek

'n Bespreking by St Tropez 704 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Tropez 704 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za