Strand Akkommodasie by St Tropez 905 | LekkeSlaap
+15

St Tropez 905

9 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 55% af

Kry 55% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Jun 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropez 905, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R427 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St Tropez 905 is 'n sonnige selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige St Tropez-woonstelblok in die Strand, net oorkant die swemstrand. Die woonstel het beeldskone uitsigte oor Valsbaai en is net 'n paar minute van die gholfbaan en die inkopieparadys Somerset Mall af.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n slaapbank in die leefkamer wat slaapplek bied vir maksimum 2 kinders. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas en vrieskas, 'n ketel en mikrogolf in. Die woonstel het ook 'n eetkamertafel vir 4. Die knus sitkamer het 'n televisie in en dit bied pragtige uitsigte oor die strand.

Die St Tropez-kompleks het gemeenskaplike wasgoedgeriewe wat met munte werk op die grondverdieping en ook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dit is die ideale bestemming vir 'n rustige strandvakansie en is net 30 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af en naby Stellenbosch waar jy 'n verskeidenheid wynplase kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir St Tropez 905
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • St Tropez 905, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 905 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
was R950
Vanaf R427
per nag (plek vir 4)
was R950
Vanaf R427
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropez 905, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMmFjMjFlLTQwYjQtNDk2ZS05YWIzLWZiZDhjNWQ4MDM4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R427  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Unit 905 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1050266 18.818007
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za