20% af Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Jan 2020 tot 31 Mrt 2020.
Strand Akkommodasie by St Tropez Seefront Woonstel | LekkeSlaap
+14
+14

St Tropez Seefront Woonstel

  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 187, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

St Tropez Seefront Woonstel is 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks net oorkant die pad van die hoofswemstrand in die Strand.

Die woonstel bied gemaklike slaapplek vir 6 mense met lieflike see-uitsigte. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het ook 2 badkamers met baddens en storte waarvan een 'n en suite-badkamer is.

Die kombuis is vir selfsorgverblyf toegerus met 'n oond, mikrogolf en 'n yskas, asook 'n skottelgoedwasser. Gaste kan hulle etes by die etenstafel geniet of in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan. Verder lei die sitkamer ook na 'n balkon met see-uitsigte.

Daar is parkeerplek in 'n motorhuis beskikbaar en gemeenskaplike braaigeriewe. Die kompleks het 'n waskamer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir St Tropez Seefront Woonstel
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kusweg 187, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez Seefront Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Spesiale Aanbod 20% af
Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Jan 2020 tot 31 Mrt 2020.
was R1 200
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 200
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 187, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExNDk1YTczLTY0YWYtNDBmOS1hNzk0LWYxNGE5ZTQzYjkwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R960  per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 187 Beach Road Strandvale 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.104884462347 18.818023093254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za