Robberg Akkommodasie by Stableford 30 | LekkeSlaap
+21

Stableford 30

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stableford-rylaan 30, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stableford 30 is 350 m vanaf die gewilde Robbergstrand in Plettenbergbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié huis het 3 slaapkamers en het slaapplek vir 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na die patio. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is in die solder en word met buitetrappe bereik. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die stoep het 'n piekniekbankie, gemaklike sitplek en braaigeriewe. Dit spog met 'n pragtige tuin en 'n swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Stableford 30 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Stableford-rylaan 30, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stableford-rylaan 30, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgSYkJnthxK00qmkV0tgKvNNjRAlWWgh7kDEmxUz1mNxtf4HpJ1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 150  per nag (plek vir 6) 30 Stableford Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.07579 23.36836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za