Fernridge Akkommodasie by Stacie's Cottage | LekkeSlaap
+27

Stacie's Cottage

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Hop Gardens 9, Fernridge, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Stacie's Cottage is 'n selfsorgkothuis in die rustige woonbuurt Fernridge in George en skuil aan die voet van die Outeniekwaberge. Die kothuis is stapafstand vanaf die George Botaniese Tuine - net 300 m van die hek af.

Stacie's Cottage het slaapplek vir 5 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat 1 badkamer met 'n stort deel. Toiletware word voorsien. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers. Linne, komberse, handdoeke en haardroërs word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Tee, koffie, suiker, melk en beskuit word voorsien, asook 1 liter bottelwater. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Gratis WiFi, Netflix en 'n DVD-speler is beskikbaar. Daar is 'n Weber-braai en houtskool en vuuraanstekers word voorsien. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n gemotoriseerde hek.

Slaapplek

’n Bespreking by Stacie's Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Stacie's Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • The Hop Gardens 9, Fernridge, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stacie's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Hop Gardens 9, Fernridge, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY6sXBwpgHEdASMascCGqtTOxbpSktALgWm0jEOJf9Ui9PK20M3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 5 persone) 5 5 1 5 9 The Hop Gardens Fernridge 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.944153850226 22.46509264418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za