Stadigfontein Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stadigfontein Guesthouse is op die grens van die Suikerbosrand Natuurreservaat, tussen Heidelberg en Meyerton, op 'n werkende plaas geleë.

Dié verblyf beskik oor 3 eenhede wat toegerus is vir selfsorg.

Die Rondawel, met 'n grasdak, beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV en 'n eetkamertafel met sitplek vir 2 mense.

Daar is onderdakparkeerplek vir gaste se voertuie. Dit spog met 'n pragtige uitsig van die Suikerbosrand Natuurreservaat.

Woonstel A beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het 'n uitsig oor die tuin en parkeerplek onder die bome naby die eenheid.

Woonstel B het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die ruim badkamer het 'n ronde bad en 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die plaas is sowat 20 km vanaf Meyorton gholfbaan en 15 km vanaf Midvaal Racecourse.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stadigfontein Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]