Stadlers Milkwood

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stadlers Milkwood is 'n bekoorlike selfsorghuis in Kommetjie, Kaapstad. Die huis het slaapplek vir 6 gaste. Dit is 'n paar minute van die strand af en 'n prentjiemooi rit vanaf verskeie besienswaardighede in die Suidelike Skiereiland.

Die huis is ten volle gemeubileer en het 'n trap tot by die ingang wat belig is. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde kamer. Hierdie twee kamers deel die die tweede badkamer.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n ysmasjien, yskas, gasstoof, oond, ketel, broodrooster, menger en 'n vermenger. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die oorkantste sitarea bied toegang tot 'n TV-kamer met 'n TV, 'n DVD-speler en DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n dek met gasbraaigeriewe en buitemeubels. Die huis het ook 'n studeerarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Stadlers Milkwood is ideaal geleë sowat 15 minute se ry van die winkels en restaurante in Noordhoek af en 20 minute vanaf Vishoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Stadlers Milkwood sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stadlers Milkwood gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 950 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za