Stafford Place 6

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stafford Place 6 is in 'n woonstelkompleks in die kusdorpie Uvongo aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal geleë.

Die selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers is met lugversorging toegerus. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad en 'n stort.

Die kombuisarea is ten volle toegerus,en het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster en ketel. Bykomende geriewe sluit 'n braaiplek, 'n TV met volledige DStv, 'n wasmasjien, tuimeldroër en lugversorging in sit- en eetkamer gedeelte. Daar is ook onderdakparkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, snorkel, visvang, voetslaan, inkopies en gholf in.

Slaapplek

'n Bespreking by Stafford Place 6 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stafford Place 6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za