Stanford Country Cottages - Horseshoe Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stanford Country Cottages - Horseshoe Cottage is 'n knus kothuis in die hartjie van die bewarea met 'n pragtige uitsig oor Stanford Village Green.

Dié smaakvol opgeknapte kothuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed is in die leefarea beskikbaar. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die eetkamertafel het sitplek vir 3 mense. Daar is ook 'n ontbyttoonbank, gemaklike sitplek, kaggel en 'n lekker boekrak met 'n klomp boeke beskikbaar.

'n Privaat ingang, buite-eetarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Stanford Country Cottages - Horseshoe Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stanford Country Cottages - Horseshoe Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za