Stanford Akkommodasie by Stanford Country Cottages Forty on Longmarket | LekkeSlaap
+17

Stanford Country Cottages Forty on Longmarket

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longmarketstraat 40, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stanford Country Cottages Forty on Longmarket is 'n bekoorlike en outentieke kothuis in Stanford en is oorgedoen op die oorspronklike eksterieur na te boots. Die mure in die kothuis is uitgehaal en die plafon is gelig om 'n dubbelvolume eenheid met baie lig te skep.

Aan die een kant van die oopplan-eenheid is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Daar is genoeg hang- en laaispasie met 'n ingeboude kragvoorsiener vir elektriese apparate. Die badkamer het 'n groot instapstort met 'n luukse stortkop. Die badkamer het genoeg stoorspasie en 'n groot spieël bo die wasbak. Die linne is uitstekende gehalte met 'n hoë draadtelling en dik handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die stylvolle eetkamertafel is uit herwinde hout, -glas en -staal gemaak en het 4 gemaklike leer stoele. Die sitarea het twee groot Art Deco-stoele en gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep wat oor 'n lieflike tuin met 'n spuitfontein en die op die berge uitkyk. Die stoep het unieke Adiron-stoele en ingeboude braaigeriewe. Die kothuis se tuin het kruie waarvan gaste gebruik kan maak

Die deure en vensters het almal Amerikaanse hortjies wat lugsirkulasie en sekuriteit verseker. Veilige onderdak parkeerplek is op die perseel agter 'n toesluithek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Stanford Country Cottages Forty on Longmarket sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Longmarketstraat 40, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longmarketstraat 40, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADNBRsXcblAaevmW1a0XVxNOoVvdvj5c3lHgUCjgceveG6SbEZu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 40 Longmarket Street Stanford 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.442292786253 19.454312723526
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za