Stanford Akkommodasie by Stanford Holiday House | LekkeSlaap
+6

Stanford Holiday House

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: King-straat 2, Stanford, Overstrand, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Stanford Holiday House is in die pragtige dorpie Stanford geleë. Die restaurante, stalletjies en die Kleinrivier is alles binne stapafstand. Stanford is geleë tussen Hermanus en Gansbaai.

Die huis het 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens met muskietnette in en die derde slaapkamer is 'n groot kamer met 4 enkelbeddens in. Dit kan 8 gaste gerieflik akkommodeer. Die kombuis is volledig toegerus. Die sitkamer het gerieflike sitplek, 'n televisie en DVD-speler. Daar is nie televisie kanale beskikbaar nie maar gaste kan DVD's kyk. Daar is 'n kaggel binne die huis asook 'n buitebraai. Die dek aan die buitekant is groot en daar is 'n privaat swembad.

Stanford Holiday Home is die ideale vakansiebestemming vir gesinne wat op soek is na 'n rustige vakansie. Plaaslike doendinge sluit die volgende in: fietsry, wyn- en bierproe, perdry en restaurante om te besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Stanford Holiday House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Stanford Holiday House
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • King-straat 2, Stanford, Overstrand, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stanford Holiday House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: King-straat 2, Stanford, Overstrand, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzMTQ1MzlkLWVlMjQtNDk3My1iNjU4LTQ2YzJkZTM1MTQxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 2 King Street Stanford 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-19:00 18:00 -34.438583016405 19.459803227261
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za