Stanford Old Mill

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jou gasheer en gasvrou, Barry en Adrienne Jones, sal jou met aankoms ontmoet en verduidelik hoe om by die eiendom te kom. Volg die oprit na die ruim, veilige parkeerplek op die perseel vanwaar jy jou bagasie deur die kombuisdeur kan binne neem. Geniet dan 'n skemerkelkie op enige skadu-patio met 'n uitsig op die Kleinrivierberge.

Die hoofslaapkamer is onder en het 'n ekstra-lang koningingrootte-bed met 100% katoenlinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak met katoenhanddoeke. 'n Houttrap lei na die en suite-solderkamer met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank vir 2 klein kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is onder en lekker ruim en het 'n gemaklike sitarea met 'n TV, etenstafel en stoele vir 8, asook 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, ruim yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n Weber buite.

Die Old Mill se tuin het 'n kruietuintjie agter die kombuis wat gaste mag gebruik. Vye-, piesang en sitrusbome bied skadu en 'n tropiese atmosfeer om in te ontspan.

Die Old Mill is opgeknap en gebou met kalksteen, sandsteen en plaaslike hout en materiaal. Die opkanpping is deur 'n plaaslike vakman gedoen wat die dik klipmuur blootgestel het wat aan die huis sy warmte en historiese gevoel gee.

Slaapplek

'n Bespreking by Stanford Old Mill sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stanford Old Mill gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za